Johannes 9:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hoe hy egter nou sien, weet ons nie. Wie sy oë oopgemaak het, weet ons ook nie. Vra hom liewer self; hy is oud genoeg; hy kan namens homself praat.”

Johannes 9

Johannes 9:17-30