Johannes 9:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Weer ’n keer sê hulle toe vir die blinde: “En wat sê jý oor hom? Hierdie man wat kwansuis jou oë oopgemaak het?”Hy het geantwoord: “Hy is ’n profeet.”

Johannes 9

Johannes 9:9-22