Johannes 9:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Fariseërs het hom weer ’n keer gevra hoe hy begin sien het. Hy het hulle geantwoord: “Hy het klei op my oë gesit en ek het my gaan was, en nou sien ek.”

Johannes 9

Johannes 9:12-17