Johannes 8:52 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Jode se reaksie was: “Nou weet ons verseker dat jy in die mag van ’n bose gees is. Abraham en die profete het reeds gesterf; nietemin sê jy: ‘As iemand my boodskap gehoorsaam, sal hy so nimmer as te nooit sterf nie.’

Johannes 8

Johannes 8:43-59