Johannes 8:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En nou wil julle My doodmaak – die Een wat die waarheid wat Ek by God gehoor het, aan julle kom meedeel. Dít is nie wat Abraham gedoen het nie.

Johannes 8

Johannes 8:30-43