Johannes 8:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek is daarvan bewus dat julle die afstammelinge van Abraham is. En tog beywer julle julle om My dood te maak omdat julle nie my boodskap wil aanvaar nie.

Johannes 8

Johannes 8:29-47