Johannes 8:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het Hy vir hulle gesê: “Julle is van hieronder. Ek is van daarbo. Julle het julle oorsprong uit hierdie wêreld; Ek het my oorsprong nie uit hierdie wêreld nie.

Johannes 8

Johannes 8:17-33