Johannes 8:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verder het Jesus vir hulle gesê: “Ek gaan weg en julle sal My soek, maar julle sal in julle sonde doodgaan. Waarheen Ek gaan, kan julle nie nou kom nie.”

Johannes 8

Johannes 8:16-30