Johannes 8:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het reageer: “As Ek oor Myself getuig, is my getuienis geldig omdat Ek weet waarvandaan Ek gekom het en waarheen Ek teruggaan. Julle weet egter nie waarvandaan Ek kom of waarheen Ek gaan nie.

Johannes 8

Johannes 8:13-23