Johannes 7:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus se broers het toe vir Hom gesê: “Gaan tog ’n slag hiervandaan na Judea toe sodat jou dissipels daar ook die wonderdade kan sien wat jy doen.

Johannes 7

Johannes 7:1-12