Johannes 7:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Het Moses dan nie die wet aan julle gegee nie? En tog voer niemand onder julle die wet uit nie. Waarom soek julle ’n geleentheid om My dood te maak?”

Johannes 7

Johannes 7:13-27