Daar was onder die skare sommer baie bespiegeling oor Jesus. Sommige het gesê dat Hy ’n goeie mens is. Ander het nie saamgestem nie, maar gesê dat Hy die skare mislei.