Jesus se broers het na die fees toe gegaan. Hy het toe later ook self gegaan, nie openlik nie, maar in die geheim.