Johannes 6:70 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het daarop teenoor hulle reageer: “Het Ek dan nie self julle twaalf uitgesoek nie? Maar een van julle is ’n duiwel!”

Johannes 6

Johannes 6:63-71