Johannes 6:53 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het toe teenoor hulle reageer: “Ek verseker julle, as julle nie die liggaam van die Seun van die Mens eet en sy bloed drink nie, het julle nie deel aan die lewe nie.

Johannes 6

Johannes 6:49-55