Johannes 6:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Jesus opkyk, sien Hy dat ’n baie groot skare mense na Hom toe aangestap kom. Hy sê daarop vir Filippus: “Waar moet ons brood gaan koop sodat die mense iets te ete kry?”

Johannes 6

Johannes 6:1-15