Johannes 6:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het gesê: “Is hierdie man nie Jesus, die seun van Josef nie? Ken ons nie sy pa en ma nie? Hoe kan hy nou beweer dat hy vanuit die hemel afgekom het?”

Johannes 6

Johannes 6:40-44