Johannes 6:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het hulle geantwoord: “Ek verseker julle, julle soek My op, nie omdat julle die wondertekens gesien het nie, maar omdat julle van die brode geëet en versadig geword het.

Johannes 6

Johannes 6:19-30