Johannes 6:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die skare sien dat Jesus nie daar is nie en sy dissipels ook nie, het hulle self in bootjies geklim en na Kapernaum toe oorgevaar op soek na Jesus.

Johannes 6

Johannes 6:17-27