Johannes 6:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volgende dag het die skare wat oorkant die meer gestaan het, gesien dat daar net een bootjie is. Hulle het geweet dat Jesus nie saam met sy dissipels in die boot geklim het nie, maar dat sy dissipels alleen weggevaar het.

Johannes 6

Johannes 6:16-31