Johannes 6:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat die skare mense versadig was, sê Jesus vir sy dissipels: “Maak die oorskietstukke bymekaar sodat daar niks vermors word nie.”

Johannes 6

Johannes 6:5-20