Johannes 6:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het daarop reageer: “Reël dat die mense gaan sit.” Daar was baie gras op die plek en die mense het gaan sit. Die mans was ongeveer 5 000.

Johannes 6

Johannes 6:2-12