Johannes 5:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek beskik egter oor getuienis wat swaarder weeg as dié van Johannes. Die werk wat die Vader vir My gegee het om klaar te maak, dit is die werk waarmee Ek nou besig is; dit getuig ook oor My dat die Vader My gestuur het.

Johannes 5

Johannes 5:35-40