Johannes 5:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Vader het die Seun lief en wys Hom alles wat Hy self doen; en Hy sal Hom nog groter dinge wys as hierdie sodat julle verstom sal staan.

Johannes 5

Johannes 5:19-23