Johannes 5:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom het die Jode hulle nog meer beywer om Hom dood te maak, want Hy het nie net die Sabbat ontheilig nie, maar God ook sy eie Vader genoem, en Homself só aan God gelykgestel.

Johannes 5

Johannes 5:10-26