Johannes 4:48 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het toe vir hom gesê: “As julle nie tekens en wonders sien nie, sal julle ook nooit tot geloof kom nie.”

Johannes 4

Johannes 4:46-50