Johannes 4:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het vir die vrou gesê: “Ons glo nie net meer op grond van wat jy gesê het nie; ons het nou self gehoor wat Hy sê, en ons weet dat Hy regtig die Verlosser van die wêreld is.”

Johannes 4

Johannes 4:36-52