Johannes 4:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die vrou sê vir Jesus: “Ek weet dat die Messias kom, Hy wat die Christus genoem word. Wanneer Hy ook al kom, sal Hy ons oor alles inlig.”

Johannes 4

Johannes 4:21-33