Johannes 3:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wie aanhou glo in die Seun, het nou reeds die ewige lewe; wie egter aan die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie ervaar nie, maar die oordeel van God rus op hom.”

Johannes 3

Johannes 3:33-36