Johannes 3:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hy wat van bo kom, troon bo almal uit. Hy wat uit die aarde ontspring het, is deel van die aarde en praat as deel van die aarde. Hy wat uit die hemel kom, troon bo almal uit.

Johannes 3

Johannes 3:21-36