Johannes 3:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is die bruidegom aan wie die bruid behoort; die vriend van die bruidegom gaan staan en luister of hy kom, en hy is sommer baie bly wanneer hy die stem van die bruidegom hoor. Daarom loop ek nou oor van blydskap.

Johannes 3

Johannes 3:26-36