Johannes 3:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het na Johannes toe gekom en vir hom gesê: “Rabbi, die man wat aan die oorkant van die Jordaanrivier saam met u was, oor wie u getuig het, Hy doop ook en almal stroom na Hom toe.”

Johannes 3

Johannes 3:22-31