Johannes 3:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het een nag na Jesus toe gekom en vir Hom gesê: “Rabbi, ons weet dat u as leraar van God af gekom het. Niemand kan hierdie wondertekens doen wat u doen as God nie met hom is nie.”

Johannes 3

Johannes 3:1-11