Johannes 3:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As Ek julle oor die alledaagse dinge ingelig het, en julle My nie glo nie, hoe sal julle ooit glo as Ek julle van die hemelse dinge vertel?

Johannes 3

Johannes 3:4-19