Johannes 21:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar bestaan nog baie ander dinge wat Jesus gedoen het. As hulle egter een vir een opgeskryf moes word, dink ek sou die wêreld nie plek hê vir al die boeke wat geskryf word nie.

Johannes 21

Johannes 21:17-25