Johannes 21:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus reageer daarop: “As Ek wil hê dat hy moet bly leef totdat Ek terugkeer, wat het dit met jou te doen? Volg jý My!”

Johannes 21

Johannes 21:19-25