Johannes 21:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Petrus omdraai, sien hy dat die lieflingdissipel Jesus volg. Dit is hy wat by die paasete tot baie na aan Jesus se bors oorgeleun en gevra het: “Here, wie is die een wat U gaan uitlewer?”

Johannes 21

Johannes 21:12-25