Johannes 21:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle klaar ontbyt geëet het, vra Jesus vir Simon Petrus: “Simon, seun van Johannes, het jy My lief, meer as hierdies?”Petrus sê vir Jesus: “Ja, Here, U weet dat ek U liefhet.”Jesus sê vir hom: “Gaan versorg my lammers.”

Johannes 21

Johannes 21:14-18