Johannes 21:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Simon Petrus het in die boot geklim en die net aan land getrek. Dit was vol groot visse, 153 van hulle. Al was daar só baie, het die net nie geskeur nie.

Johannes 21

Johannes 21:2-14