Johannes 20:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie tekens is wel opgeskryf sodat julle tot die geloof kan kom dat Jesus die Messias is, die Seun van God, en sodat julle deur aan te hou glo, in sy Naam die lewe kan hê.

Johannes 20

Johannes 20:29-31