Johannes 20:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maria Magdalena het die boodskap aan Jesus se dissipels gaan oordra: “Ek het die Here gesien!” Sy het ook vertel wat Hy vir haar gesê het.

Johannes 20

Johannes 20:8-26