Johannes 20:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus sê vir haar: “Vrou, waarom huil jy? Wie soek jy?”Sy het gemeen dat dit die tuinwerker is, en het vir Hom gesê: “Meneer, as ú Hom weggedra het, sê asseblief vir my waar u Hom neergelê het en ek sal Hom gaan haal.”

Johannes 20

Johannes 20:8-16