Johannes 2:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Jode kap toe heftig terug: “Daar is vir 46 jaar lank aan hierdie tempel gebou, en jy sal dit binne drie dae weer oprig?”

Johannes 2

Johannes 2:16-25