Johannes 2:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die seremoniemeester sê toe vir die bruidegom: “Elke gasheer sit volgens gebruik eers die goeie wyn voor, en wanneer die gaste nie meer so goed kan onderskei nie, die swakker gehalte; jy het egter die goeie wyn tot nou toe teruggehou.”

Johannes 2

Johannes 2:1-15