Johannes 2:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Op die derde dag was daar ’n bruilof in Kana, in die Galilea-gebied. Jesus se ma het dit bygewoon

2. en Hy en sy dissipels was ook na die bruilof toe genooi.

Johannes 2