Johannes 19:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Jesus die suur wyn proe, het Hy gesê: “Dit is nou afgehandel!” Toe het Hy sy kop vooroor laat val en sy asem uitgeblaas.

Johannes 19

Johannes 19:26-34