Johannes 19:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierna het Jesus, terwyl Hy weet dat alles reeds afgehandel is en sodat die Skrif vervul kan word, gesê: “Ek is dors.”

Johannes 19

Johannes 19:19-34