Hulle het net geskree: “Vat hom weg! Vat hom weg! Kruisig hom!”Pilatus sê vir hulle: “Moet ek julle kóning kruisig?”Die priesterhoofde het geantwoord: “Ons het nie ’n koning nie, ons het slegs die keiser.”