Johannes 18:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus se reaksie was: “Ek het dan vir julle gesê dat dit Ek is. As julle Mý dan soek, laat hierdie mense wat saam met My is, weggaan.”

Johannes 18

Johannes 18:1-15