Johannes 18:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Pilatus sê toe vir hulle: “Neem hom en gaan oordeel hom volgens julle eie wet.”Die Jode het egter vir hom gesê: “Ons word nie toegelaat om enigiemand tereg te stel nie.”

Johannes 18

Johannes 18:25-38